Dei Gratia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Feb 2020 tot 16 Feb 2020.

Beskrywing

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes.

Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.

Dei Gratia Guesthouse het 'n gemeenskaplike sitkamer wat gaste kan gebruik of gaste kan in die tuin ontspan. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die perseel is slegs 4 km vanaf die Royal Durban-gholfklub en die Greyville-resiesbaan. Die Durban IKS is net 6 km van die perseel af en die Marine-parade is 7 km van die perseel af en het verskeie doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dei Gratia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Feb 2020 tot 16 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za