Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dei Gratia Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Dei Gratia Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sihle C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sihle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed staying in Dei Gratia Guesthouse.

It's safe, easy accessible, the area is quiet. Not far to the city centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize V
Saam met vriende

Skoon geriewe, maar min geleentheid om te rus.

Gaste in gemeenskaplike sitkamer reg buite kamerdeure het baie geraas veroorsaak. Gaste wat na gemeenskaplike area gaan deur die nag veroorsaak onderbroke slaap. Stort en toilet geriewe nie prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker gebly.

Wat 'n aangename ondervinding! Ons het onvoorsiene omstandighede gehad en die gasvrou het ons 100% tegemoet gekom! Die verblyf is netjies, skoon, en alles wat jy nodig het is daar! Ek kan die plek definitief aanbeveel! Ons het lekker gebly! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liro K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liro K
Saam met vriende

The staff is extremley kind.

We arranged for the shuttle from Durban station to accommodation and we ended up at Musgrave and waited much longer than we arranged. The place is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Besigheidsreis

Netjies, smaakvol en ideaal geleë om in en uit die stad te Uber.

Verblyf is veilig, skoon en smaakvol. Hoog aanbeveel, veral vir besigheidsreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wandeli L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wandeli L
Besigheidsreis

Baie netjiese fasiliteit.

Baie skoon verblyf, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugo-weg 48, Sparks, 0900, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06176823e1d35d8c986b2446c80053b947588594ca9e4f9034e8893242486e1cf00702b7aea774b48b6d440778e49c77f177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 48 Hugo Road Sparks 0900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.839842 30.980046