Deja Blue
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 5, Point, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R876 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deja Blue is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van The Point in South Beach. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die gewilde uShaka Marine World net 10 minute se stap ver is.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek. Die woonstel is naby die strand en talle restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 646
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard 5, Point, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 5, Point, 4001, KwaZulu-Natal