LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deja-Vu | LekkeSlaap
+6

Deja-Vu

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Deja-Vu
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paula V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande ervaring!

'n Moet-besoek vir die reisiger wat styl op prys stel. Uitstaande eetplekke!

Brenda M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room with a view.

Wonderful room by the ocean. Everything you need. Delicious breakfast. Thoroughly enjoyed our stay, Dean was a great host and very helpful. Thank you.

Adri D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker verblyf.

Die uitsig was asemrowend, die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie keurig ingerig, ontbyt heerlik. Oor die algemeen 'n fantastiese verblyf-ervaring en ons sal beslis weer daar bly.

Hannes V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtige uitsig - plus heerlike ontbyt.

'n Beter uitsig kan mens nie eintlik hê nie. Paternoster is altyd die moeite werd om te besoek. Deja-Vu se kamer is netjies en ruim, plus die ontbyte was heerlik.

Robert B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Dorp se kreefverkopers is lastig en hinderlik.

Allan T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place amazing position

Deon and the Team were wonderful and went over and above. She even posted our Apple recharger back to us. The position is perfect on the amazing beaches and we had a wonderful dinner at LuuTo.

Sanet O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongooflik! Asemrowend! Heerlik!

Dean is 'n wonderlike gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Sy het uit haar pad gegaan om die tyd wat ons daar gebly het so aangenaam as moontlik te maak. Sy het tot vir ons 1 aand by 'n wêreldklas restaurant plek bespreek. Sy en haar helper, Joyce het ons elke oggend met 'n heerlike ontbyt verras. Alles was vars en keurig voorgesit. Die kamers was luuks met mooi kunswerke, persiese tapyte en die snoesigste wit handdoekke en beddegoed was als 'n bonus. Sy het tot 'n Weber op die patio gereël vir my braai mal man. Die ongelooflike see-uitsig was 'n wonderlike bekoring. Net wat ons gehoop het voor. As jy diereliefhebbers soos ons is, sal jy ook gereeld 'n besoek van Nuisance haar kat of Luna die allermooiste opvreetbare dierassie ontvang. Asb. hul is deel van die ambiance en beslis 'n bonus en glad nie 'n nuisance nie. 3 nagte was hopeloos te kort. Beveel Deja-Vu aan en kan nie wag vir ons volgende besoek/kuier daar nie.

Sonet L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L
Saam met vriende

Pragtige plek in Paternoster!

Ons kamers met balkon en see-uitsig was fantasties, baie smaakvol ingerig en ruim. Ontbyt was heerlik. Paternoster self is 'n juweeltjie waar jy regtig tot rus kom. Dit, saam met die baie vriendelike ontvangs, het dit 'n pragtige ervaring gemaak!

Hendrik J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter mooi.

Baie lekker gewees en sal weer gaan.

George M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back anytime.

Excellent accommodation with awesome views and clean. I will definitely book here again with my next trip to Paternoster. Dean is very friendly and willing to assist with bookings at restaurants.

Dion T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion T

Baie aangenaam.

Baie goeie waarde vir geld.

Irna B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irna B
Saam met vriende

Baie lekker. Pragtige plek.

Was heerlik. Het net nie die aand se uiteet by Noisy Oyster geniet nie.

Deanne B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige kamer. Kyk uit oor die see.

Heerlike kos.

Mariana S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste ligging en pragtige sonsondergang.

Deja-Vu is perfek geleë op die strand. Jy kan stap na restaurante. Hul bedien 'n heerlike ontbyt. Sal hul aanbeveel in Paternoster.

Willem D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en see-salig.

7 Wonderlike dae van rus met die klank van golwe as konstante agtergrondmusiek. Dean is 'n oplettende gasvrou wat onmiddellik jou behoeftes waarneem. Die ontbyt was in styl elke oggend voorgesit.

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 13, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMcBnDgFSH6BeOhlKt4owrAckznGFRUsVquSORm68n5jAhHVtp6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 13 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.805174763333 17.897918233135
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem