Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dejandri

Flamink
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Flamink het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die chalets het slaapplek vir 'n maksimum van 4 mense. Die kombuis is volledig toegerus en vorm deel van die gesellige sitarea. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket. Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Flamink en Visarend kan elkeen 4 gaste akkommodeer en Kolgans 6 gaste. Geen ekstra besoekers sal toegelaat word nie.
Geen harde musiek of partytjies na 23:00 nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visarend
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Visarend het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 4 mense. Die kombuis is volledig toegerus en vorm deel van die gesellige sitarea. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket. Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Flamink en Visarend kan elkeen 4 gaste akkommodeer en Kolgans 6 gaste. Geen ekstra besoekers sal toegelaat word nie.
Geen harde musiek of partytjies na 23:00 nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kolgans
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek vir maksimum 6 mense. Daar is 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en dis oopplan met die sitkamer. Elke chalet het DStv met 'n "Premium"-pakket. Smiddae kan gaste op die stoep braai wat uitsigte oor die dam en plaaslike voëllewe aan die oewer bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Flamink en Visarend kan elkeen 4 gaste akkommodeer en Kolgans 6 gaste. Geen ekstra besoekers sal toegelaat word nie.
Geen harde musiek of partytjies na 23:00 nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0N2FiMjY4LWZkNDItNDQ0Ny05Mzk3LWUxMDM2Mjk5MmE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Farm Vlakfontein Rietspruitdam 2710 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.412108590114 26.819496457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem