Dejandri
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Flamink
- Tariewe is vir selfsorg.
- Visarend
- Tariewe is vir selfsorg.
- Kolgans
- Tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls
Flamink en Visarend kan elkeen 4 gaste akkommodeer en Kolgans 6 gaste. Geen ekstra besoekers sal toegelaat word nie.
Geen harde musiek of partytjies na 23:00 nie
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vlakfontein Plaas, Rietspruitdam, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom