Burgersdorp Akkommodasie by DeKat B&B | LekkeSlaap
+18

DeKat B&B

Dubbelkamer
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toiletware, handdoeke, linne, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sit-hoekie met gemaklike sitplek, 'n TV en DStv (Premium), 'n tafel met 2 eetkamerstoele en 'n deur wat na 'n privaat patio met meubels lei. Die kamer het ondervloerverhitting en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eenplaatstofie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gratis WiFi is by die tarief ingesluit.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen R80 p.p.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Trio-eenheid
Vanaf R625
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n gemaklike bank vir 'n ekstra kind. Die bank kan op versoek met 'n tweede enkelbed vervang word. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is elektriese komberse, 'n TV met sekere kanale en selfsorggeriewe. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n stoep met meubels. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gratis WiFi is by die tarief ingesluit.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen R80 p.p.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die gesinskamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toiletware, handdoeke, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel, slaapbank, tafel met 4 stoele, 'n LED-TV en DStv (Premium) en 'n deur wat na 'n privaat patio met meubels lei. Die kombuis-area is deel van die sitkamer en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, eenplaatstofie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ekstra beddens kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gratis WiFi is by die tarief ingesluit.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is beskikbaar teen R80 p.p.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjOTYwNzkyLTJlOGItNGJkNC1hYjhmLTFmOGE0ZjdmOWQxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 2 Maasdorp Street Harmony 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.988877490556 26.318854457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za