- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
DeLutz Oornag Akkommodasie bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied verskeie avontuur-doendinge, dierparke, sport-venues en historiese trekpleisters.
Verblyf word gebied in 'n gastekamer met slaapplek vir 2. Die kamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het die kamer 'n TV, gratis WiFi en 'n lessenaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Die gastehuis is naby restaurante, supermarkte, kuierplekke en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink DeLutz Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Kiaat Street, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang