DeMist Beach Cottage
4 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
DeMist Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in Seaview Vakansieoord naby die hoofdolfynstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dis naby verskeie trekpleisters, soos die waterwurms, mini-gholf, die skulpkunstenaars en 'n rits restaurante en kroeë.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed.
Die selfsorgkombuis is volledig toegerus. Daar is ook 'n groot onderdakpatio met stoepmeubels en 'n tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is ook in die skadu vir 2 voertuie beskikbaar.
Die veilige en afgeleë Seaview Vakansieoord bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en speelarea. Dis die ideale plek om vakansie te hou.
Slaapplek
’n Bespreking by DeMist Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 4 resensies vir DeMist Beach Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink DeMist Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in C-Place Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom