Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Beach Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir DeMist Beach Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marelize R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marelize R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Carike is so vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie. Enigste negatiewe punt: Die plekkie se grootte regverdig nie die prys wat 'n mens betaal nie, dis baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monre V
Saam met vriende

Gesellig en gemaklik.

Dit was baie gerieflik, lekker braai area en stoep waar ons tot laat saam vriende gebraai het. Kamers was gemaklik en genoeg beweegruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeMist Beach Cottage se terugvoer

Dankie, Monre.

Voorspoed vir 2024 en kom kuier gerus weer.

DeMist Beach Cottage
Rene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene M
Gesin met klein kinders

No.

There was no TV and no WiFi. I was told that the fibre is not activated. Not clean, bottles under the beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeMist Beach Cottage se terugvoer

Rene,

Thank you for your rating. Please note that we do not state anywhere that a TV or WiFi will be available. The fibre is a recent addition in the Eastern Cape and the cable was laid just before the holidays. To my knowledge, the service provider is not done with the installation yet. As for the bottles under the bed, we make use of a private cleaning/book-in agent as we do not live in Jeffreys Bay ourselves and will take this up with them, since we pay for their service.

Regards,
The owner.

DeMist Beach Cottage
Danielle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R
Gesin met klein kinders

Very nice.

The area was peaceful and we could get some rest. The beach was a few minutes away with all the shops, so we got everything we forgot. They should just think about getting WiFi for the kids in the evening; it was the only thing we all complained about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeMist Beach Cottage se terugvoer

Danielle, thank you for the tip about the WiFi. We will look into that. Fibre is also about to arrive soon.

Regards,
The owner

DeMist Beach Cottage
Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T
Gesin met tieners

Goed geleë in 'n veilige kompleks.

Die huisie is aanvaarbaar, alhoewel dit werk nodig het. Die een slaapkamer se deur was heeltemal los en het sommer losgekom toe ons dit oopgemaak het. Daar is ook baie min toebehore in die kombuis (bv. geen braaitang nie). Die lakens het kolle, maar dit is vlekke, nie vuil nie. Die stoep is 'n wonderlike toevoeging, en mens kyk verby alles wat werk nodig het aan die binnekant omdat die stoep so lekker is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeMist Beach Cottage se terugvoer

Dankie Michelle

Daar behoort 'n braaitang te wees. Ons sal dit opvolg asook om aan die res van die toebehore en beddegoed aandag te gee. Ons woon nie self op Jeffreysbaai nie en maak van 'n agent gebruik wat die plek moet skoonmaak en onderhou. Ons sal beslis jou aanbevelings opvolg met hulle.
Groete
Die eienaar

DeMist Beach Cottage
Andries S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die oord is baie stil en veilig. Geriewe is netjies en skoon en daar is baie goed vir die kinders om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DeMist Beach Cottage se terugvoer

Dankie Andries.

Kom kuier weer.

DeMist Beach Cottage
Belinda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met tieners

Perfect stay within walking distance to all main attractions.

Lovely holiday home fully equipped with all that is needed. Resort is very quiet and people are friendly. Would like wifi though for kids at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V

Die verblyf in DeMist Cottage was baie lekker en sal definitief weer daar gaan bly.

Dit sal nog lekkerder wees as daar dalk 'n TV, wifi en miskien DStv kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het ons kuier baie geniet, is mooi skoon, netjies, veilig en naby alles, sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle F
Saam met vriende

Great stay. Great value for money.

Jeffreys Bay is a stunning place, lots to do, great beaches and water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elroy L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elroy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en daar was van als wat jy nodig het.

Die woonstel is OK, maar Jansie moet net asb. die slotte van die deure opgradeer, veral die badkamer, toilet in die badkamer en die TV moet ook opgradeer word. Sy kan ook kyk na die beligting by die braai- en parkeer-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing, lekker swembad, lieflike stoep.

Baie lekker gebly, naby aan als, maar jy kry die gevoel van 'n vakansie-oord. Die stoep is 'n groot bonus, lekker braai. Ruim parkering in die koelte. Amper elke dag hoofstrand toe geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Kinders het swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda E
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgW6bWT6N7F9BuHJRyIvAksovTAxx41kXwoSjy1ZsLYgM7Luo1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Drommerdaris Street Seaview Holiday Resort, unit 108 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052581641799 24.916145950556