LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DeMist Cottage - Old Pollie | LekkeSlaap
+11

DeMist Cottage - Old Pollie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir DeMist Cottage - Old Pollie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louis V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Ons het in Old Bearie gebly. Groot en gerieflike eenheid met alles wat jy nodig mag kry. Naby genoeg om dag-ekskursies te doen in die Baviaanskloof in of net op die plaas rond te verken. Baie vriendelike gasvrou Jansie. Dankie vir julle gasvryheid.

DeMist Cottage - Old Pollie's terugvoer

Dankie Louis,

Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Alles wat mooi is.

DeMist Cottage - Old Pollie
Ernst S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Dubbelbed miskien 'n bietjie klein vir groot mense, andersins geen probleme nie.

Veronique O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O
Enkelreisiger

Nice stay on a citrus farm.

If you want to be in the countryside and experience the quietness of farm life, this place is for you. Comfortable place with the basics provided. Friendly hosts.

Rozetta K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozetta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer. Lekker rusplek. Geen TV, so jy kan heeltemal afskakel.

Patensie is ’n pragtige, rustige dorpie. Lekker eetplekkie by Die Padstal en Tolbos. Die sitrusbome ruik lekker en daar is staproetes wat gevplg kan word, of jy kan net lekker rustig ontspan.

Japie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal om Baviaanskloof te besoek.

Gerieflik vir besoek aan Baviaanskloof. Sal handig wees as daar 'n paar kombuisbenodigdhede aangevul kan word.

Louwrens E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

So ongelooflik lekker

So pragtige uitsig oor sitrus boorde van stoep af

Jaco B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike akkommodasie en wonderlike mense.

Lekker, goed toegeruste akkommodasie in 'n rustige omgewing. Sal beslis weer by DeMist bly. Dankie vir die gasvryheid!

Fanus V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon!

Ons was hartlik ontvang in 'n skoon en netjiese perseel in baie mooi omgewing!

Sue D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D
Besigheidsreis

Very comfortable and clean, but no running water on 11 April 2019.

Beds, stoep, living room, kitchen and lapa all very pleasant and clean. Beds comfortable. Unfortunately on the night of our stay, there was no running water in the kitchen or bathroom. The small dribble that we managed to catch in the basin was warm, so not even possible to refill drinking water bottles. No dishtowel or dishcloths. No firewood. We informed the owner and he said that he would look into the water problem.

DeMist Cottage - Old Pollie's terugvoer

Thank you Sue, apologies for the water. We are trying a new set-up to get cleaner water since the drought. We will definitely make sure the system works better.

Please come visit us again.

DeMist Cottage - Old Pollie
Jan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word beslis aanbeveel.

Pragtige groen omgewing. Heerlike verblyf. Gasvry mense.

DeMist Cottage - Old Pollie's terugvoer

Dankie Jan Hendrik, kom kuier gerus weer.

DeMist Cottage - Old Pollie
Dick V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons oornagstop was wonderlik.

Ons verblyf by DeMist Cottage was aangenaam, rustig en algeheel baie bevredigend. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar.

DeMist Cottage - Old Pollie's terugvoer

Dankie Dick,

Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete

DeMist Cottage - Old Pollie
Amalie J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onoortreflik!

Jansie, ons het dit so baie geniet. Die meeste waarskynlik dat daar geen TV is nie, ons kon tussen die sitrusboorde af stap na die rivier. Laataand het ek buite gesit en koffie drink en die liggie dopgehou van die trekker wat teen die oorkantste bult die sitrusbome besproei met gif. Julle tuin is pragtig en die skilpadboom (olifantboom?) is baie interessant. Ons gaan definitief weer by julle oornag, die Gamtoosvallei is pragtig!

DeMist Cottage - Old Pollie's terugvoer

Baie dankie Amalie. Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves en ons sien uit na julle volgende kuier.

Veilige reise.

DeMist Cottage - Old Pollie
Francois D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op vakansietoer.

As gevolg van 'n dubbele bespreking misverstand, is ons vroeg deur die eienaar gekontak en i.p.v. Old Pollie by Old Beary ingeboek. Wat 'n aangename verrassing. Die eenheid is groot, met 'n lieflike braai area en alles wat nodig is vir 'n wonderlike verblyf. Ons sal beslis weer daar wil oorbly en meer van die omgewing te besigtig.

Pieter B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het by Old Pollie oorgebly op pad na die Baviaanskloof. Dit is 'n baie gerieflik en op die roete.

Kan hier oorstaan om Patensie en omgewing te verken, of soos ons dit gebruik het as laaste oornagstop voordat jy die Baviaans binne gaan. Die vriendelikheid van die gasheer en sy staaltjies en vertellings oor die omgewing maak dit oorbly soveel meer aangenaam. As jy daar vertrek weet jy dat jy eendag sal terugkom en weer daar bly.

Pete A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pete A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay before/after driving the Baviaanskloof.

We had a great stay. Friendly hosts and comfortable cottage.

Monika L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, niks wat jy nie wil hê nie.

Baie skoon; pragtige tuin; uiters vriendelike ontvangs; rustig en lekker koud.

Ruth W - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is an awesome place to stay, everything you need is available

We really enjoyed staying here, it was awesome! There was no TV, but that was great as you then make time for all the other things you would like to do. Thank you, we will definitely come back again, and again.

Hanlie M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal privaat, andersins baie lekker.

Oor die algemeen het ons lekker gebly. Die gasvryheid is baie goed, maar ons sal verkies om alleen gelaat te word en nie die hele tyd gepla te word nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DeMistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTFmNWJjLTg3YzQtNDVjYS05Y2Y1LTY2OWM0MTJlOTU3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 DeMistkraal Patensie 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.7580639 24.8123365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!