Dendron of Constantia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dendron of Constantia bied bekoorlike een- en tweeslaapkamer selfsorg-tuinkothuise geleë in die lieflike Constantiavallei.

Geleë aan die einde van 'n cul-de-sac en langs die gewilde Groot Constantia Wynlandgoed wat 'n privaatingang daarheen het.

Die akkommodasie is in 'n pragtige, Engelse plattelandse tuin met 'n groot swembad en wonderlike uitsigte. Dis 'n wonderlike plek om te ontspan en af te skakel.

Maklike toegang tot hoof-besienswaardighede, winkels en restaurante, Constantia-wynplase, staproetes, Tafelberg, gholfbane en Kaapse strande.

Kom en ontdek hierdie klein stukkie paradys vir jouself.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dendron Of Constantia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za