Cradock Akkommodasie by Denmark Farm Stay | LekkeSlaap
+55
+55

Denmark Farm Stay

  • Vanaf R200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Denmark Farm Stay is 30 km buite Cradock geleë, net 20 km van die Nasionale Bergkwaggapark af. Bly in die gesinswoonstel of geniet die ruim kampeerterreine.

Die woonstel is aan die plaashuis gekoppel, maar het 'n privaat ingang en 'n braaiplek. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n stapelbed in die oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die braai-area en kombuis is gemeenskaplik en word gedeel deur die Rugsakreisigerseenheid, Kampeerplek en die Dubbelbedkamer.

Die 2 rugsakreisigerskamers het 3 beddens en daar is 'n stort en toilet in die kamer.

Denmark Farm Stay bied ook 10 kampeerterreine op die perseel. Daar is stort- en toiletgeriewe en kragpunte. Die kampeerterrein is bedek met gras en daar is baie bome wat skaduwee bied. Gaste moet asb. hul eie kampgereedskap saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Denmark Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Denmark Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2mNHWFG7Sd4SRHQzfNDTAeBoqAeMISuwImqKxdns7mEFLV2CNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za