Cradock Akkommodasie by Denmark Farm Stay | LekkeSlaap
+53

Denmark Farm Stay

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Denmark Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plaaslewe en ontspan lekker daar.

Vriendelike eienaar en vrou. Ons verblyf vreeslik geniet sal weer gaan.

Renee A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee A
Gesin met tieners

Netjies en vriendelik.

Gemaklike en netjiese eenheid. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Elsabe R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Sal die akkommodasie beslis aanbeveel vir 'n nag se oorslaap. Baie vriendelike ontvangs. Blyplek is baie skoon en gerieflik.

Tracy L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L
Gesin met klein kinders

Went the extra mile.

Such a neat, clean, beautiful room with everything we needed for an overnight stay. A complimentary chocolate on the bed was a nice touch, and we loved the bottle of red wine in the honesty box. Although their family room was taken, they put mattresses on the floor for the kids at no extra cost. We loved our stay.

Johan G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Enkelreisiger

Skoon en gerieflik.

Jammer vir die droogte, maar pragtige, skoon lug.

Robert C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en gemaklik.

Dankie aan Andre en sy vrou wat ons hartlik ontvang het en die kinders laat lammers voer en agter op die bakkie laat ry het. Hulle het dit werklik baie geniet. Sal verseker weer by Denmark wil kuier.

Braam L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braam L
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie mooi omgewing. Perfek vir oorslaapplek op pad see toe, en lekker naby die Mountain Zebra National Park.

Prof Kobus L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Netjiese verblyf op werkende plaas. Aangename gasheer en -vrou.

Annette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plaas en netjiese eenhede.

Baie netjiese kamers en daar is alles wat jy nodig het. Mense is ook baie gasvry.

Werner O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Ongelooflik!

Gasvry, behulpsaam, vriendelik en lekker kuiermense!

Suzie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie L
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike ervaring wat ons graag sal wil herhaal.

Baie gasvry, mooi omgewing en die lekkerste wors gekoop.

Franco D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Beste waarde vir geld! Puik kliëntediens.

Pat B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really great stay - comfortable, attractive accommodation, good views, a sense of space. Very friendly hosts who gave us insight into their lambing season that was at its height.

We so enjoyed our stay on this farm. The accommodation was attractive and comfortable. One could sit outdoors and enjoy the views, the sense of space, and all the sounds accompanying lambing season. Our hosts were helpful and friendly. The farm is well designated and easy to locate, not being far off the R61. It was a very good launching pad for a visit to the Mountain Zebra National Park only 16 km away at a fraction of the cost. We will most definitely go back - there are some enticing hikes in the area still to be explored.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Thank you.
You are always welcome back.
Next time we should take an afternoon drive thru the "wilds kamp" and show you the beautiful views from the top of the mountain.

Andre' and Nicolene

Denmark Farm Stay
Lizelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer.

Pragtige, rustige plaas atmosfeer. Geen tegnologiese goed soos TV nie.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Dankie Lizelle,

Die familie kamer het geen TV dit word ook so aangedui waar jy die besprekings kan maak.

Die dubbel kamers het wel gerief van TV en die meeste DStv kanale.

Groete
Denmark Farm Stay

Denmark Farm Stay
Pieter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik.

Ons het 'n plek naby die Bergkwaggapark gesoek, en ek dink nie ons kon beter gekies het nie. Baie lekker gebly.

Margaret H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money, I was worried as it is so inexpensive. Could easily charge more. Lovely bathroom and comfortable bed.

See stars.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Thank you, do hope we will see you again.

Denmark Farm Stay
Jan-heinrich N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-heinrich N
Saam met vriende

Was baie lekker en sal weer kom.

Baie vriendelik en agter mekaar. het lekker daar geslaap. Is die geld werd.

Adriaan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, uitstekende gasheer-paartjie.

Heerlike tydjie gehad, tipiese plaas-atmosfeer, stil en vreedsaam.

Charlotte E L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E L
Saam met vriende

Salig om batterye te kon laai in rustige atmosfeer en opregte gasvryheid te geniet.

Hierdie is 'n kosbare juweel in die platteland! Rustige plaas met hope vars lug, aangevul deur 'n geblêr van skape, omring deur pragtige natuur en berge. Die kunstige gebruik van ouwêreldse gebruiksartikels het net so verras soos die familie-eenheid se pragbadkamer! Saans was die vuur salig en die elektriese komberse en beddens snoesig. Die gesin het ons inderdaad geborge en veilig laat voel. Ons het heerlik uitgerus en die vars plaaslug terdeë geniet. Aan die einde van ons verblyf was dit werklikwaar asof ons goeie vriende besoek het en nou moet groet!

Fanie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename op-die-plaas verblyf, met alles wat nodig is vir rustige oorslaap!

Die rugsakreisigerkamers is heel goed toegerus vir oornag verblyf. Die gesamentlike kombuis is bo verwagting goed voorsien van alles wat nodig is. Gaste kan gemaklik vir hulle self kos maak of braai en die gesamentlike yskas en vrieskas gebruik. Baie dankie aan die eienaars wat moeite doen om dit lekker te maak om daar oor te bly!

Robert F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het ons behoeftes perfek nagekom.

Ons het bespreek vir kamp, maar dit is net eintlik 'n staanplek op die grasperk langs die plaashuis. Daar was ook baie geraas van die hoofpad laat in die aand. André en sy vrou het toe een van die kamers vir ons oopgemaak teen geen addisionele koste nie, waarvoor ons dankbaar is. Die braai-area en kombuis is volledig toegerus en ons was baie gelukkig met ons verblyf. Ons sal egter nie weer by hulle kamp nie, maar eerder die kameropsie neem.

Lizette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid.

Aangename en vriendelike huiseienaars, Andre en Nicolene. Die meerkat is lekker parmantig en astrant, maar nie lastig nie. Sal die plek aanbeveel en weer daar oorbly. Kon lekker met 'n oop deur slaap (daar is nie vensters in die kamer nie, net 'n skuifdeur).

Tracey B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Saam met vriende

Backpacker rooms have just what you need, nothing more, nothing less.

The backpackers rooms had just what your needed for that type of travel, at an affordable rate. Excellent value for money. Rooms were clean as well.

Karlo S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S
Gesin met klein kinders

Stil en lekker op die plaas.

Lekker geriewe, braaiplek. Kan nie kla nie.

Antoinette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig is vir 'n rustige, gerieflike verblyf.

Baie geskik vir reisigers met jong kinders en gerieflik naby die Bergkwaggapark. Ons het baie tuis gevoel en kon lekker kuier.

Jan T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantansie ervaring!

Dit was een van ons beste oornagverblywe wat ons nog gehad het. Die woonstel was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die eienaars het aan al die klein dingetjies aandag gegee. Die meerkat is beslis 'n waardevolle toevoeging tot die hele ervaring!

Marcin K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm with great hosts.

We stayed at Denmark Farm Stay 2 nights on our visit trip to Mountain Zebra. Farm is well situated for that purpose, max of 20 min drive to the main park gate. Farm itself very quiet and peaceful with very friendly hosts. Don't forget to ask about biltong and salami that the owner preps himself - outstanding! Owner does also have some game but we didn't have enough time to explore. Rooms are very well kept and comfy with kitchen annex inside and bigger kitchen to share outside next to braai area. Our definite recommendation!

Johan C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet. Kom as gas, vertrek as vriende.

Twee hopelik positiewe kommentare. Die kamer is bietjie bedompig omdat dit nie vensters voor het nie. Ons het met die skuifdeur oop geslaap. Ook sal dit help om 'n drukpomp aan die waterstelsel te koppel. Die druk was baie laag om lekker te stort. Verder baie netjies en skoon en baie vriendelike diens en ontvangs.

Gérard M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gérard M
Gesin met klein kinders

Very peaceful environment.

Enjoyed not being hassled by anyone. The Wi-Fi was intermittent and weak though but other than that, I would definitely recommend this venue. Perhaps have a small shop with the basics like milk, snacks, etc. as it's far away from everything.

Andre K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Gesin met tieners

Baie goeie blyplek en veilig eienaars baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Ek sal Denmark Farm enige tyd aanbeveel.

Steven B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Gesin met tieners

A wonderful weekend away.

Wonderful hosts and is highly recommended as it is close to the Mountain Zebra National Park.

Louise En Nina V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise En Nina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, friendly and warm.

Just all the roadworks made it difficult to find the entrance, but after having called, Andre met us at the turning. Thanks.

Riana L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie hulpvaardige en vriendelike gasheer en gasvrou. Was heerlik om op 'n plek wakker te word met so 'n rustige plaasatmosfeer.

Meg S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Andre was an excellent host and we had a fab stay!

Thank you very much for a lovely stay. We arrived late as we were using the accommodation as a stop over between the Drakensburg and George. Lovely farm with comfortable bed and all amenities you could want.

Cecil B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag.

Baie lekker plattelandse belewenis en regtig waarde vir geld by vriendelike gesin.

Marchelle S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle S
Gesin met tieners

Amazing.

Pragtige plekkie, skoon, netjies. Vriendelike mense, baie gasvry. Alles wat jy nodig het en nog meer.

Therina I - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina I
Gesin met tieners

'n Verrassing om so mooi plekkie weggesteek in die Karoo te sien.

Netjies, skoon, vars en veilig, die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Was regtig 'n plesier om die volgende oggend wakker te word en die mooi natuurskoon te aanskou.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Dankie vir die vriendelike woorde.
Julle is altyd welkom by Denmark.
Groete

Denmark Farm Stay
Gerhard V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plaas-atmosfeer.

Ons het die plaas baie maklik gekry. Die mense was baie vriendelik en ons het lekker geslaap.

Ralph S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly hosts and easy access to Mountain Zebra Park.

The hosts were warm and friendly. The stay was relaxing. The location is good for visits to the Cradock Mountain Zebra National Park which is why we were there. It is also close enough for visits to Cradock itself. There were quite a few flies around which is to be expected if visiting a working farm.

Ansie L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie L
Saam met vriende

Netjies en skoon!

Ons het lekker afgepak op julle rustige plaas. Dankie vir die skoon woonstel, lekkerruik beddegoed en lekker gesels! Sal enige tyd weer van julle plek 'n oorslaapstop maak.

Wynand K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik eenvoudige plaasatmosfeer.

Maklik om te kry. Lekker net vir oornag en ry. Sal nie langer kuier.

Karien J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasmagories!

Ons wou so graag wegbreek van al die stadslawaai en het dit so geniet hier. Nicolene en Andre is lieflike hosts en ek was in trane toe ons na een hele week hier moes ry. Ons het ons gasheer en -vrou nie te siene gekry toe ons uitgeklok het nie, ek wou hulle net 'n stywe druk gee vir al die gasvryheid. Dankie nogmaals julle, dit was awesome!

Wouter C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C

Absoluut fantastiese ervaring.

Hierdie plek sien my baie beslis weer en vir langer. Die plek is pragtig, gerieflik en skoon en die ontvangs, diens en hulpvaardigheid een van die beste ervarings in 'n lang tyd. Meerkat en Oscar was oulik om te ontmoet ook. Uitstekend.

Riaan U - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Andre en sy familie is baie aangename mense. Die slaapkamer was skoon en netjies. Lekker gewees om die skape en die springbokkie te sien. Die katte is cute en cuddly. Sal vir seker weer daar oornag. Goeie waarde vir ons geld.

Helen C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C
Enkelreisiger

Amazing location with beautiful views and wonderful hosts! Wish I could have stayed longer.

Such a wonderful location and perfect room that had everything I needed for self-catering. Amazing walk-in shower too! Absolutely stunning views and a very peaceful and idyllic location. Perfect for getting to the Mount Zebra National Park. Thank you again guys!

Denmark Farm Stay's terugvoer

Thank you Helen!
We had lovely rain and the field will look amazing within the next 10 days.
Always welcome back.
Kind Regards
Andre’ & Nicolene

Denmark Farm Stay
Marika L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom en veilig gevoel en 'n goeie nagrus gehad.

Die omgewing is mooi. Kamer smaakvol en bed het gesorg vir 'n rustige nag. Sal beslis weer kom. Sou graag in die veld wou gaan stap as ons meer tyd gehad het.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Baie Dankie!
Julle altyd weer welkom, miskien kan julle volgende keer saam ons `n draai in die veld gaan ry! Niks so mooi soos `n Karoo Sonsondergang daar agter in die veld nie!
Vriendelike Groete
Andre' & Nicolene

Denmark Farm Stay
Carl M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay.

Our hosts made us very welcome and the facilities provided were vry good. Highly recommended for a quiet stay away from the bustle of town stays.

Denmark Farm Stay's terugvoer

We also enjoyed your company! We are glad you are home safe, please stop for a coffee if you are in the region again.
Kind Regards - Andre & Nicolene

Denmark Farm Stay
Jacques H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Good, hospitable service.

We had a pleasant overnight stay and I can certainly recommend this facility.

Chris E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Enkelreisiger

Uit die boonste rakke!

Ek sal enige tyd terug gaan. Dit was awesome, veral toe ons Oscar die Springbok ontmoet het.

Denmark Farm Stay's terugvoer

Hi Chirs,
Baie Dankie!
Enige tyd weer welkom!

Denmark Farm Stay
Yolande F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Gesin met tieners

Uitstekend!

Ons sal enige tyd Denmark Farm Stay aanbeveel. Die eienaars is wonderlike mense en ons het baie moeite gedoen om ons verblyf vir ons aangenaam te maak. Ek sal dit enige tyd weer daar gaan bly.

Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2mNHWFG7Sd4SRHQzfNDTAeBoqAeMISuwImqKxdns7mEFLV2CNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za