Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennehof Plaas is op 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon geleë. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid van plaaslewe, ongelooflike sonsondergange en plaasdiere kan slegs 'n uur se ry van Kaapstad af geniet word.

Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow en Sundowner. Albei kothuise is elegant en simplisties. Die huisies is toegerus met alles om die verblyf gerieflik te maak. Elkeen het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n braai-area.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en daar is plaasdiere. Gaste kan roei op die dam, of op die jetty ontspan.

Dennehof Plaas is 'n veilige, ontspanne omgewing vir alle besoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Dennehof Farm Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107