Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennesig Kothuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Dennesig Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hennie Coetzee D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie Coetzee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Value for money, clean and well maintained. We enjoyed it very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matwill F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matwill F
Besigheidsreis

Very peaceful.

My go-to place when I'm in Ceres, great host, spacious room, awesome location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Thank you, Matwill. So glad to hear that you are happy with your 'Home away from Home' when on business in Ceres. Safe travels.

Dennesig Kothuis
Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Een van my top 3 plekkies op my afgelope vakansie! Gasvrou is dierbaar en het ons baie bederf. Lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie Drienie, was regtig lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons sien mekaar weer vir 'n lekker lag en gesels. Mooi bly.

Dennesig Kothuis
Christo B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Dit was huislik, netjies en verwelkomend. Het die vrugte en koue vrugtesap baie geniet. Water lekker warm en handdoeke lekker sag en skoon. Volle DSTV-pakket. Lekker stil, puik gelee. Veilig. Baie lekker gesels met gasheer. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Christo, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is met wat hulle kry en voel dit is waarde vir geld. Mooi bly.

Dennesig Kothuis
Willie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gasvryheid van die beste.

Die kothuis is regtig in 'n baie mooi tuin en area geleë wat bydra tot die rustige verblyf. Die eenheid is baie netjies en keurig toegerus en het alles wat mens nodig het vir 'n aangename verblyf. Ons sou eintlik graag langer wou bly maar kon ongelukkig nie. Ons sal graag eendag wil terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Willie. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly.

Dennesig Kothuis
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, sal dit baie sterk aanbeveel.

Uitstekende ligging, naby skole. Kombuis baie goed toegerus. Heerlike blyplek met goeie toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Johan. Was lekker om jou en die tweeling te ontmoet. Hoop ons sien weer in Desember 2024. Mooi bly.

Dennesig Kothuis
Denzil B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil B
Besigheidsreis

Stay at Dennesig.

I enjoyed my stay at Dennesig Kothuis. I travelled for work and stayed 2 nights. The accommodation met all my needs, I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Thank you Denzel, we hope to see you soon. Keep well.

Dennesig Kothuis
Nikki G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G
Saam met vriende

Peace and tranquility and comfortable accommodation.

The hosts are fantastic, the accommodation at Dennesig Kothuis has everything you need for a comfortable stay, and the garden and setting are superb. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Thank you, Nikki. It was so nice having you with us. We hope to see you again in November 2024. Be safe.

Dennesig Kothuis
Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik verblyf maar ongelukkig was dit slegs vir een aand!

Eienaars was daar om ons te ontmoet, was vriendelik en akkommoderend om ons hoë voertuig agter die hek veilig te kry. Hulle het ook sonder probleem ons gehelp om ons voertuig yskaste aan die gang te hou met elektriese verbinding nie. Die eenheid was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het daar. Kan aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves. Hoop ons sien gou weer. Mooi loop

Dennesig Kothuis
Jonren J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonren J
Gesin met klein kinders

Fantasties en gesellig.

Mooi kothuis, vriendelike gasheer en gasvrou. Tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie Jonren. Dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer. Mooi bly. Groete. Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Willeatha M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeatha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Ek het vir 'n vriendin bespreek. Sy was baie tevrede met die plek. Dit was selfs beter as wat die foto's kon wys. Hulle het 'n goeie ontvangs gehad en sy was in haar skik met die chocolates op die bed. Sy sê ook dat sy enige tyd, en die keer vir 'n volle naweek, sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor gaste was gelukkig met verblyf en weer vir langer wil terugkom. Dankie dat jy Dennesig gekies het.

Groete

Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Elsabe R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie.

Met ons aankoms het Surine ons hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Dennesig Kothuis is 'n netjiese, huislike plekkie. Dit is gerieflik met alles wat jy nodig het. Dis in 'n veilige omgewing en lekker rustig. Ons sal dit beslis weer gebruik en beslis aanbeveel. Dankie Pierre en Surine, julle is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Liewe Elsabe, baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het tuis en welkom gevoel. Behalwe vir lekkerslaap en n warm bad/stort is dit vir ons baie belangrik dat jy welkom voel en Dennesig soos huis. Dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien gou weer.

Groete
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Andra V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Skoon en netjies.

Gawe gasheer en gasvrou. Hulpvaardig. Waarde vir geld. Skoon en netjies. Baie ekstras en klein bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Andra. Dit was so lekker om jul te ontmoet en by ons te hê. Altyd lekker om te hoor ons gaste was gelukkig met wat hul gekry het en ook die belangrikste, waarde vir geld. Hoop ons sien gou weer, mooi bly.

Groete

Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Hennie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry en behulpsaam.

Ons sal Dennesig verseker aanbeveel. Baie skoon en netjies en voldoen aan alle vereistes. Baie dankie vir die heerlike kuier, ons kom verseker weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet en by ons te hê. Sien uit na julle volgende kuier. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Karin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Besigheidsreis

Pragtige verblyf vir bekostigbare prys.

Die kothuis, hoewel klein, is goed uitgelê met keurige binnenshuise versiering. Die ten volle toegeruste kombuis het in al ons behoeftes voorsien. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Karin, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met verblyf en dat hul voel dit is waarde vir geld. Baie dankie ook vir kompliment oor binnenshuise versiering, dit word opreg waardeer. Mooi bly.

Groete

Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Erich S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer soontoe gaan, dankie vir jul gasvryheid!

Alles was soos vooraf genoem en is wonderlike waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Erich. Was lekker om jul te ontmoet. Jammer dit was so vinnig en kort. Hoop ons sien jul weer in die toekoms. Mooi bly.
Groete
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met vriende

Lekker gekuier by die vriendelike gasheer. Alles was 100% in orde.

Lekker ruim verblyf. Alles wat benodig word, is daar. Stil en veilige omgewing. Werklik geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Goeie middag Gerrit. Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met hul verblyf. Was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Mooi bly. Groete Pierre & Surine (jammer ek het julle gemis).

Dennesig Kothuis
Etha En Juan E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etha En Juan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, welkome verblyf.

Baie lekker gebly. Bed kort beslis 'n ander matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Liewe Etha & Juan, baie dankie vir die terugvoer. Jammer die relatief nuwe matrasse het toe nie die pyp gerook nie. Ons maak onmiddellik werk daarvan. Gaan beddens nou met n dubbelbed vervang. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi bly.

Groete

Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Matwill F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matwill F
Besigheidsreis

Comfy and spacious.

Stayed for one night, had a warm welcome from owners, spacious and comfy with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Hi Matwill, was nice meeting you. Hope to see you again in the future. Thanks for the review. Glad everything was what you expected.

Regards
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Kath B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surine and her husband, Pierre, are the most kindest hosts. Both made sure that our needs were catered for. Our privacy was respected. The unit is well situated and secured. My husband and I had a BBQ on the Friday evening and everything was ready for us before we got back.

Well-situated for easy access to town. Beautiful quiet suburb. Decor beautifully done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Hi Kath, thank you so much for this wonderful review. It was really nice meeting you both and having you with us. I hope to see you again soon.
Regards,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Ewaldi F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewaldi F
Enkelreisiger

Waarde vir geld en in lyn met wat my verwagting was.

Die kothuis is ingerig met als wat nodig is vir naweekverblyf. Die netheid en kliëntediens het vir my uitgestaan. Dankie vir die heerlike koffie en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Liewe Ewaldi, baie dankie vir jou terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met wat hul gekry het. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer vir 'n langer kuier. Mooi loop.
Groete,
Surine

Dennesig Kothuis
Willie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Baie rustig vir iemand wil nie gepla wil word nie, perfek vir besigheidsreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Willie! Goed om te hoor julle was tevrede met die verblyf. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons kuier gou weer saam. Voorspoed en seën vir julle.
Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Bernard C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe mense!

Tyd was min en kort, maar als was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Bernard, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Lekker om te hoor jy was gelukkig met jou verblyf. Hoop om jou in die toekoms weer as gas te kan verwelkom. Mooi bly.
Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Dennis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Very pleasant and welcoming, everything needed for a short stay. Secure.

Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Dennis, thanks for your positive review of Dennesig. Always nice to hear that our guests were happy with their stay at the cottage. I hope to see you again in the future.
Regards,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Jareka M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jareka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, vriendelikke, netjiese en goed toegeruste akkommodasie.

Ons het 'n plekkie nodig gehad om te oornag terwyl die kinders op 'n kamp in die omgewing was. Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Die prys was meer as billik en ons is vriendelik ontvang. Sommer dadelik tuis gevoel. Die kothuis het veilige parkering en is geleë in'n pragtige tuin vol voëltjies. Die akkommodasie is goed toegerus, netjies en gerieflik. Selfs bederfies en ekstra ligte as Eskom die krag afsit. Ons kon lekker ontspan en het selfs gebraai, al het dit lekker gereën! Beveel beslis Surine en Phillip se klein stukkie paradys aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Jareka, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly jul het die verblyf geniet en lekker gerus, al het die weer nie altyd saamgespeel nie. Mooi bly.
Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Eljean M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljean M
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik.

Het heerlik gebly! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is en lekker geslaap het. Was lekker om die manne te ontmoet en by ons te hê. Mooi bly.
Groete
Pierre en Surine

Dennesig Kothuis
Ashley K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K
Besigheidsreis

Business travel as a technician.

Happy with the stay. It is a budget stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te huisves. Mooi loop.
Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Natasja M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja M

Vriendelik ontvang met aandag aan detail.

Gemaklike opset, beddens het lekker gelê. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang in 'n netjiese plek in 'n pragtige omgewing. Gaan beslis weer besoek.

Die eenheid is netjies met goeie fasiliteite. Ons is so vriendelik ontvang en gaan beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Pieter.
Was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Ons hou styf duimvas vir Epic 2021.

Groete
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Jeremy G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home, letting you feel home from the moment you arrive. Very safe and secure. The most friendly host.

Located in a very safe, quiet area. You have to love this place. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Hi Jeremy, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. So bly julle het die naweek geniet, al was die hitte n bietjie erg.
Sien uit om jul weer by ons te huisves.
Groete Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Dawid V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring en verblyf uit die boonste rakke.

Niks was te veel moeite vir hulle om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie baie dankie julle 2 vir die wonderlike terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Hopelik sien ons jul weer vlg jaar vir n lekker langer kuier.
Bloubul en Cheetahgroete!
Pierre en Surine

Dennesig Kothuis
Philip L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Rustigheid, gasvryheid, vriendelikheid en omgee, belange van ons was op hulle harte geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Phillip. Dit was lekker om jul te ontmoet en by ons te huisves. Bly jul het die naweek by ons en die omgewing geniet. Sien uit na jul volgende, langer kuier by Dennesig.

Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Marle F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle F
Gesin met klein kinders

Baie aangename ondervinding en vriendelike gashere.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Liewe Marle,

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Sien gou weer.

Groete
Pierre en Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Johnnie R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie R
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en bekostigbaar met 'n personal touch.

Surine en Pierre het die ekstra treë gegee vir my wat ek baie waardeer het! Hulle personal touch maak Dennesig spesiaal en ek sal hulle beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie Johnnie, jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Was lekker om jou te ontmoet en by ons te huisves. Sien uit na jou volgende MTB kuier. Laat die wiele sing, tot 'n volgende keer.

Groete

Pierre & Surine
Dennesig Ceres

Dennesig Kothuis
Dieter L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L
Gesin met klein kinders

Baie baie aangenaam. Vriendelike ontvangs.

Baie mooi geleë met 'n pragtige tuin. Lekker huislike atmosfeer en baie privaat. Al die ekstras het die verblyf baie lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Dieter. Dit was lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves.

Hoop ons sien gou weer.

Groete
Pierre en Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Luther M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie lekker, netjies, skoon, gerieflik, baie goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Goeie genade Luther, verskriklik jammer, weet nie hoe ek hierdie resensie gemis het nie. Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word opreg waardeer.
Dit was heerlik om jul te ontmoet en by ons te huisves. Hoop ons sien gou weer.
Groete Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Dit was 'n plesier om in Dennesig tuis te gaan. Surine en Pierre is besonder vriendelike en gasvrye mense. Daar was ekstra bederfies van bedagsaamheid, soos melk in die yskas, vrugte, soetgoed en neute. 'n Bonus was DStv met al die kanale. Dis baie goeie waarde vir geld. Dit is 'n stil omgewing, maar steeds naby aan die sakekern. Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie Louis dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en by ons te huisves. Sien uit om jou weer te verwelkom.

Groete
Pierre & Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Karla D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla D

Perfekte ligging naby skole en tennisklub.

Dennesig was die perfekte plekkie vir my en my laerskoolseun. Dit was netjies en Surine het selfs die somerlakens verruil en winterlakens opgesit vir die naweek se koue. Dankie vir al die klein ekstras wat ons verblyf lekker gemaak het. Julle moet gaan kyk, daar's 'n teepot! Dankie, ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Ai Karla hoe lekker lag ons nou vir jou en die teepot. Gaan summier met n teepot versameling begin dat jy en ander gaste 'n keuse van potte het met jul volgende besoek. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die weer het my omtrent rondgegooi van 32 grade en somerlakens na 16 grade en maar weer winterlakens! Sien uit na jul vlg kuier. Mooi loop.

Groete

Pierre & Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Hennie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaars is hartsmense wat uit hul pad gaan om gaste tuis te laat voel en die akkommodasie is puik. Ons het in drie weke in 10 verskillende plekke tuis gegaan en wat selfsorg verblyf betref staan Dennesig uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Liewe Hennie,

Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en by ons te huisves. Vandat julle gegroet het het ons net "geclick". Lekker gelag en gesels soos net vriende doen. Ons mense, hartsmense!

Hoop regtig ons paaie kruis weer eendag vir 'n behoorlike kuier.

Liefde groete
Pierre en Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Phumela N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a great place, very quite and relaxing.

It's a great place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Hi Phumela,

Thank you so much for your review on Dennesig, it is much appreciated. Was really nice meeting you.

Regards,
Pierre and Surine

Dennesig Kothuis
Sorita S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita S
Gesin met tieners

Ons kom beslis weer!

Baie dankie vir die ekstra moeite wat gedoen is. Ons het heerlik gebly en sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Die springende stortkop is nou vervang met lekker groot verstelbare kop wat gaste baie geniet. Hoop ons sien mekaar gou weer.

Groete

Pierre & Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Cluette C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cluette C
Besigheidsreis

Fantastiese waarde vir geld!

Jy kan met 'n geruste hart hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer dit word opreg waardeer. Hoop ons sien gou weer.

Groete
Pierre & Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Francois I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois I

Aangenaam en lekker.

Vriendelike mense. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie dankie Frans dat jy Dennesig gekies het as jou huis, weg van die huis en jou positiewe terugvoer. Was lekker om jou by ons aan huis te hê. Groete Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Johann H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangenaam.

Pierre en Surine is uitstekende gashere en het ons hartlik ontvang en deurlopend vriendelike en bedagsame diens gelewer. Heerlik warm geslaap in 'n koue Ceres en hul aanbeveling van 'n restaurant was 100%. Dit was 'n aangename aand by hulle. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie baie dankie Johann! Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te ontvang. Hoop ons paaie kruis weer eendag vir 'n lekker kuier.

Groete
Pierre & Surine Dennesig.

Dennesig Kothuis
Ryno C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was hemels om daar tuis te gaan. Dankie Pierre en Surine, veral vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Hi Ryno,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul te ontmoet en deel te wees van die groot stap. Alles wat mooi is vir jul toekoms saam en hoop ons sien gou weer.
Groete,
Pierre en Surine Dennesig Ceres

Dennesig Kothuis
Annaline S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline S
Besigheidsreis

Baie vriendelike gashere en voel soos huis weg van die huis af wat perfek is vir iemand soos ek wat baie reis vir werk.

Verskriklik lekker gebly en het alles wat nodig is vir gemak. Sal die plek definitief aanbeveel en weer daar bly as ek in Ceres moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie baie dankie Annaline. Dit is wat ons graag wil hoor. Was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê.
Sien uit na jou volgende kuiertjie.
Groete,
Pierre & Surine

Dennesig Kothuis
Abram J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en ontspannend.

Die verwelkoming was baie goed, huis was goed ingerig en netjies, omgewing was baie lekker sal enige iemand aanbeveel om Dennesig te kies vir 'n naweek wegbreek. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Beste Abram,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dis was lekker om julle te ontmoet en hier by ons te huisves. Sien uit na jul volgende kuier.

Groete,
Pierre en Surine
Dennesig

Dennesig Kothuis
Simone E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone E
Gesin met klein kinders

Fantastiese tydjie gehad by Dennesig.

Dennesig is 'n oulike en cosy kothuis. Ons het baie welkom gevoel en sal beslis weer teruggaan. Eienares is baie vriendelik en ons kon haar enige iets vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer, hulp en raad om Dennesig te verbeter. Hoop ons sien gou weer.

Dennesig, waar gaste vriende word!

Groete,
Pierre en Surine

Dennesig Kothuis
Jerome R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We had a fabulous stay. Very friendly people. The place was neat, tidy and clean. Very friendly hosts and will definitely recommend to friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie vriendelike mense. Die plek was netjies en skoon. Vriendelike gashere, sal dit beslis aan vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Jerome en gesin. Baie dankie dat julle Dennesig gekies het as verblyf in Ceres.
Baie dankie vir die vriendelikheid en positiewe terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Pierre en Surine,
Dennesig

Dennesig Kothuis
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth C
Besigheidsreis

Baie gerieflik, mooi tuin en geboue en 'n still woonbuurt.

Die gastehuis is in 'n baie mooi area geleë, 'n lieflike groen woonbuurt, wat ook still is. Die gastediens was baie vriendelik en maklik om te kry. Die verblyf-area was baie netjies met mooi planterangskikkings, en veilige, semi-beskermde parkeer-area. Die gastehuis binne was baie gemaklik en knus gerangskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dennesig Kothuis se terugvoer

Gareth,
Baie dankie dat jy Dennesig gekies het om te kom bly. Dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Pierre en Surine.

Dennesig Kothuis
Vanaf
R875
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R875
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f8e8db3a7b8e8f6b7f3221c542bfbeacf8b0147a3caee3b3cb4073401a53eef4576bee5146bde4c397c363b1507b75bdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 3 mense 51 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem