Deo Gloria B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deo Gloria is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Secunda. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gemaklike en gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kamer is ook toegerus met 'n klein yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak word 'n TV voorsien en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Nabygeleë dorpe sluit in Bethal, ongeveer 32.5 km weg, en O.R. Tambo Internasionale Lughawe, ongeveer 121 km weg.
Dit is ook naby Highveld MediClinic, Secunda Winkelsentrum en Sasol geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Deo Gloria B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ag Visser Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang