LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deo Gratia Gastehuis | LekkeSlaap
+9

Deo Gratia Gastehuis

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 57 van Plaas 182, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeriste-besienswaardighede en trouliggings in die omgewing.

Die huis het 8 slaapkamers met enkelbeddens, en kan dus 16 persone akkommodeer. Bo en behalwe die groot verskeidenheid dinge om in die area te doen, het die huis self 'n swembad, Jacuzzi, potspeltafel en gimnasium.

Deo Gratia bied 'n klein konferensielokaal wat perfek is vir spanbou- en werkswinkelaktiwiteite. Ons bied ook 'n buite-patio wat perfek is vir partytjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Deo Gratia Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erfdeel 57 van Plaas 182, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Deo Gratia Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 57 van Plaas 182, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZTdkNThiLWE3MGMtNDIyMi05Yjg4LTA2MWM0NDBhMTliMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Portion 57 of Farm 182 Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.035297038728 27.830981612206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!