Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo-Lize

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2610, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Deo-Lize is 'n selfsorghuis teen die berg in Bettysbaai. Dié eiendom het 'n pragtige tuin en die uitsigte oor die see en berge skep 'n atmosfeer van rustigheid.

Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Op die onderste verdieping het elke slaapkamer 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Op die boonste verdieping het die ruim hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed, sitarea en 'n groot balkon met 'n asemrowende area en 'n see-uitsig om te bewonder.

Beurtkrag by die verblyf word versag deur die gebruik van 'n gasstoof en -geiser, herlaaibare ligte in die sitarea en die slaapkamers, asook 'n UPS-stelsels wat die WiFi en ander elektronika van rugsteunkrag voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, E-springwaterfilter en wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het gemaklike leerbanke, 'n houtkaggel, 'n TV, DStv en vensters wat 'n uitstekende see-uitsig het. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Ruim braai-area is in die tuin asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom het 'n elektriese heining.

Slaapplek

’n Bespreking by Deo-Lize sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Deo-Lize
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 1

Ligging

  • Clarence-rylaan 2610, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deo-Lize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2610, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e481ebc0c637cd0298c2f9a25063a787883c2c5e04727f3642bc130e2867b61e5fd77f3c39d1e10dc59b240bfb07c9cf64d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 2610 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.350772 18.917244
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem