Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Resta Guest Lodge

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deo Resta Guest Lodge is op 'n rustige kleinhoewe in die geskiedkundige gemeenskap Moolman geleë, net 10 minute se ry vanaf Piet Retief in Mpumalanga. Moolman is slegs 1 km vanaf die hoofroete na vakansiebestemmings aan die KwaZulu-Natalse Noord- en Suidkus.

Die Lodge, voorheen die Moolman Laerskool, is onlangs omskep in 'n unieke gastehuis. Die ou skoolgebou is in 3 lieflike, ruim kamers verander wat gemak en gehalteverblyf vir sakereisigers of gesinne, op soek na 'n gerieflike oornagverblyf op pad na hul vakansie- of sakebestemming, bied.

Die ruim eenhede het gemaklike beddens, badkamers met storte, die nodige oornag-kombuisgeriewe, komplimentêre WiFi, TV's met DStv, privaat stoepe en veilige parkeerplek. Braaigeriewe, houtskool, vuuraanstekers en vuurhoutjies is beskikbaar.

Die groot tuin en rustige omgewing dra by tot die rustige atmosfeer wat gaste by Deo Resta Guest Lodge sal ervaar.

Die gebou is byna 120 jaar oud en sorg is geneem tydens opknapping, om soveel as moontlik van die oorspronklike gebou te behou.

Die area rondom Piet Retief is ryk aan Suid-Afrikaanse geskiedenis. Swaziland is slegs 30 minute se ry van die lodge af en kan beplan word as 'n opwindende daguitstappie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Deo Resta Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • Gaste dink Deo Resta Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ada96a217aedde016140915fa325db2bb200cb20af854b7d3f126219b3f4872c7fa9b497502d6ed22f73dd46ecddde0fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Plot 13 Moolman 2387 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.160256300808 30.862090292977