Deo Volente Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natuurlike besienwaardighede geleë.

Die huis beskik oor 5 slaapkamer wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede spog met en suite-badkamer, privaat ingange, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit Sun City, Hunters Rest Golf Course, Rustenburg Kloof, Kgaswane Mountain Reserve, Sparkling Waters Spa en Waterfall Mall in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Deo Volente Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za