LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desember Huis | LekkeSlaap
+17

Desember Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 19, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Desember Huis bied verblyf in 'n selfsorghuis in die vissersdorpie, Lambertsbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesin en is net 300 m van die strandfront af.

Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die leefarea het 'n enkelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 7 gaste en die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Die agtertuin het genoeg skaduplek en daar is braaigeriewe.

Doendinge in die omtrek sluit duinry, vierwielmotorfietsry, mikrovliegtuigvlugte oor die baai en watersport soos swem, lyfplankry en branderplankry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Desember Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spence-straat 19, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 19, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzmezTDCL0eeqS4CmG1Kl3diaCiDAe82fHWRArP3sNFbuo6BZWz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 19 Spence Street Lambers Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.090008530762 18.312332364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!