LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+77
Gastehuis in Drie Susters

Desert Dew Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dave R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Beautiful Karoo stay. Beautiful Karoo stay. It was so green and I've never seen so much water in the Karoo. The food was outstanding and the room was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit was skoon, veilig en rustig! Alles wat iemand soek na 'n lang pad se gery. Ons het vreeslik lekker gebly en sal definitief weer besoek op ons reise!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni-lee F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, serene, convenient. We enjoyed our stay at Dessert Dew very much. It was a very relaxing stay with amazing views. It was the perfect stopover to Cape Town and I would recommend it to anyone to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Skoon, netjies, veilig en smaaklike aandete genuttig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

A gem in the Karoo, beautiful surroundings. The hostess was very welcoming, it is a beautiful place, we so enjoyed the quietness of the surroundings. They served a delicious dinner! Will recommend a stay at Desert Dew.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elane V
1 nag
5.0
Des 2025

Rus vir jou siel. Wat 'n ongelooflike mooi plek. En die gasvryheid van die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A gem in the Karoo. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant, neat, clean and an enjoyable experience! We enjoyed a short stay thoroughly; we were well looked after and would definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Warm, mooi en gasvrye verblyf. Heerlike huisie met alles wat mens kan benodig. Vriendelike en behulpsame gashere. Ons kom bly weer daar in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Salig stil en rustig. Veilig, netjies en knus ingerig. Ons het laatmiddag opgedaag en is gasvry ontvang. Die chalet is baie gerieflik ingerig. Ons kon lekker braai en ontbyt maak. Die heel lekkerste verrassing was om die kombuisblinding vroegoggend oop te trek en in 'n hele trop allerpragtige angorabokke vas te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Modderfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16193cf932a81938dd8ea24d9a7d0b21faa9158ce5de481d4b074b709a5daf0f2d7e77bcd7977db84cdd68370992e356173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Modderfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.733083333333 23.259833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang