LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Desert Rose G7 | LekkeSlaap
+12

Desert Rose G7

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Desert Rose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamer-woonstel langs die strand in Hentiesbaai. Die voortuin bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n ruim oopplan-leefarea met 'n kombuis en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n eetkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Bring asb. eie handdoeke en vadoeke saam.

Die leefarea het skuifdeure na 'n netjiese grasperk met 'n see-uitsig. Daar is ook 'n buite-braaiplek, 'n onderdakbraaiplek, gratis WiFi en 'n enkelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Desert Rose G7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Desert Rose G7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Desert Rose G7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjjqcXRrB9zQ4hIp6uMw07A24bBdBcaa8OQvEJpyBzGLZds3G7S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Elf Street Henties Bay 0000 Erongo 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -22.114828303151 14.273177702702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!