Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Guest House and Self-catering

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maralynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Desert Rose Guest House and Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rynald D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynald D
Gesin met tieners

Lekker geslaap.

Mooi, netjies en skoon gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Maralynn is baie behulpsaam en vriendelik en sorg dat alles klopdisselboom verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berna V
Saam met vriende

3 dames wat blommekyk.

Ons het in die 3-bed-eenheid gewoon, dit was silwerskoon en goed toegerus. Die foto's gee die indruk dat dit ruimer is, en die tuin ook groter. Beurtkrag was 'n probleem omdat daar nie alternatiewe voorsiening is nie, en die waterdruk dan ook swak is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir sseker die beste opsie in Springbok!

Daar is twee plekke in Springbok wat ek sal aanbeveel: Desert Rose is vir seker een van hulle. Kamers is smaakvol en gemaklik, gras vir kinders. Vriendelike diens. Veilige parkering. Troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Alles was soos verwag en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot weersiens, Maralynn.

Desert Rose Guest House and Self-catering
Talita P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicklaas J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicklaas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

I love the place. Will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer

Thank you for the kind words.
You are a perfect guest and most welcome to visit at any time.
Warm regards,
Maralynn (host)

Desert Rose Guest House and Self-catering
Sanli B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fasiliteit het nie voldoen aan dieselfde standaard van luuksheid van ander plekke met dieselfde stergradering nie. Die ander aspekte was baie goed.

Die diens was goed. Warm water was baie flou. Ontbyt was goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Udette K
Gesin met tieners

Vinnige oorslaap op pad deur Noord-Kaap.

Ons het lekker gebly by Desert Rose. Maralynn het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Fantasties.

Fantastiese oornagplek met vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Gerieflik, ruim en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Enkelreisiger

Baie oulike verblyf. Netjiese kamers wat alles wat nodig is in het.

Baie lekker verblyf. Uiters netjies en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en maak ‘n heerlike ontbyt. Ek sal definitief aanbeveel en sien uit om weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, dit beteken baie vir ons!
Sien uit om jou weer te sien.
Gasvrou,
Maralynn

Desert Rose Guest House and Self-catering
Peter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very friendly welcome. Breakfast every day, different items. In-house washing facility.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed.

Vriendelik verwelkom. Ontbyt elke dag, verskillende items. Wasgeriewe in die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Rose Guest House and Self-catering se terugvoer

Thank you for the kind words, Peter. You and your family are most welcome to visit us anytime.

Kind regards,
Maralynn

Desert Rose Guest House and Self-catering
Eveline V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline V
Saam met vriende

Perfect in all aspects.

Especially friendliness and the welcoming dogs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek in alle opsigte.

Veral vriendelikheid en die verwelkomende honde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659041 17.893593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem