Desiderata Chalet
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-rylaan 1, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desiderata Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in Hilton, 'n bekoorlike dorpie in KwaZulu-Natal. Dit is naby parke, woude en kafees. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf of gaste wat graag die Midlands Meander wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het 'n kombuisie en leefarea met 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede het ook elkeen braaigeriewe en 'n stoep met buitesitplek.
Gaste met kinders kan die trampolien in die tuin gebruik. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Mimosa-rylaan 1, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-rylaan 1, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal