Designer Umhlanga Villa
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 61 Addison Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Designer Umhlanga Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in La Lucia, Umhlanga. Met sy lowerryke strate, asemrowende see-uitsigte en gerieflike toegang tot Umhlanga se lewendige besienswaardighede, is dit 'n ideale bestemming vir 'n stylvolle kuswegbreek.
Dié villa met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is elegant gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied asemrowende uitsigte. Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, terwyl vermaaklikheidsopsies 'n slim-TV en gratis WiFi insluit. 'n Binnekroeg wat onder 'n lewende boomafdak geleë is, dra by tot die huis se unieke bekoring.
Die kroegarea maak oop op 'n ruim patio met 'n swembad, draagbare braaigeriewe en see-uitsigte. 'n Tuin op die dak en kroegarea bied bykomende vermaakruimte, terwyl 'n sauna en gimnasium ook beskikbaar is. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en gaste sal naby topbesienswaardighede wees, insluitend Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga Rocks Beach en Umhlanga Lagoon Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 61 Addison Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Addison Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang