+27

Destiny @ Jbay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ancilea street, C-place, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Destiny @ JBay bied gemaklike verblyf in 'n ruim eenheid in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, op die eienaar se eiendom - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n slaapbank beskikbaar, geskik vir 2 kinders.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir maaltye, en die sitarea bied gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area.

Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 17 Ancilea street, C-place, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ancilea street, C-place, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda9ed70d1144d151c01249ce681b65f7daf4da1f533b1e8e46240dd854a7e5f9f5578e576af32414c1566bb33102ab31598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 Ancilea street C-place 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0498434 24.9136659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang