LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Devondale Guesthouse & Venue | LekkeSlaap
+55

Devondale Guesthouse & Venue

B&B
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Devondale Guesthouse & Venue is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbome geleë. Dié gastehuis is ideaal vir avontuurlustige natuurliefhebbers en individue wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf is ook ideaal geleë vir toeriste wat die Vredefortkoepel wil besoek of in Parys se verskeie winkels wil gaan rondsnuffel vir antiekware.

Die gastehuis het 3 kamers wat luuks gemeubileer is. Elke kamer het WiFi, lugversorging, 'n yskassie, DStv en koffie-en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Devondale beskik ook oor kampeerplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.

Gaste kan gerus ook die prentjiemooi tuin en perdestalle van 2 hektaar benut. Neem kennis dat daar 'n grondpad is na die perseel toe. Doen navraag oor die toestand van die pad voor jou aankoms.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Devondale Guesthouse & Venue
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Devondale Guesthouse & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTRhNjEwLWQ5MGItNGIxYi04NWJkLTc5MjYzYTlhNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 R59, Schoemansdrif Portion 8, Rosettenville 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.926192821457 27.42349371314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!