+210
Gastehuis in Kathu

DeVosRus Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Albertus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Beslis een van die beste gastehuise in Suid-Afrika. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Ek sal dit beslis aanbeveel. Die gastehuis was baie skoon en netjies, met al die ekstra bederfies wat mens se verblyf regtig besonders maak. Alles was goed versorg en die aandag aan detail word waardeer. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n gemaklike en aangename blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald En Spesilene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. We met the most friendly hostess: Arista, who welcomed us and upgraded our room as well . The room was lovely and neat, which also had snacks waiting for us. The location of the guesthouse was also very central as we were close to restaurants and shops. The environment was so calming, and we really didn't want to leave, but we had to return home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Ronald and Spesilene, thank you so much for this more than welcome 5-star rating and lovely words in your review! It means such a lot to us all at DeVosRus! It was heartwarming to read that you loved the snacks and that you enjoyed the room. We love the fact that you did not want to leave, a great compliment to us. We look forward to hosting you again at DeVosRus.

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekkerste lekker. Mooiste mooi! N 5 ster gastehuis met 4 sterre! Mooi skoon en netjies en alles perfek op hul plek. Soveel bederfies en 'n ontbytpakkie vir die volgende oggend in die yskas. Die gaafste gasvrou en gasheer wat niks ontsien wat jy mag benodig nie. Jammer ons het net oornag oppad terug Limpopo toe van die Weskus af, want ek sou nog 'n bietjie langer wou bly. Lekker geslaap in 'n baie gemaklike bed met luukse beddegoed. Veilige parkering op die perseel. Dankie, ek sal jul gastehuis enige tyd enige plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Sanet, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde in die resensie. Dit het ons dag gemaak en ons harte sommer warm laat klop. Ons wil ook baie dankie sê vir die kompliment oor ons ster gradering sowel as die melding van die "gemaklike bed" en die "luukse beddegoed", dit beteken geweldig baie vir ons. Dit was vir ons 'n voorreg om julle weer by ons te huisves en by ons te bederf, so bly julle kon die kospakkie saamneem vir die pad, wat deel is van ons kamerpryse. Weereens dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf en dat 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.

Pieter C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Pynlik netjies en deftig. Arista se attention to detail is next level! Baie lekker gebly. Dis 'n baie netjiese plek, attention to detail is amazing. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie goed. Baie netjies. Vriendelike eienaars. Baie addisionele items in die kamer wat nie normaalweg in kamers is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné S
1 nag
5.0
Des 2025

Gesellig met goeie diens. Die gastehuis was netjies en skoon, geleë in ’n veilige woonbuurt. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, en die bed was gemaklik. Ek was baie lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Suné, baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde oor jou ervaring by DeVosRus in jou resensie! Dit maak ons harte baie bly om te lees dat jy die gastehuis as netjies en skoon met 'n gemaklike bed ondervind het. Ons is bly jy het lekker bederf gevoel, dit laat ons harte warm klop. Ons sien uit na sommer nog baie besprekings van jou af.

Hermien P
1 nag
5.0
Des 2025

Terdee geniet. Terdee geniet en akkomoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Hermien, baie dankie vir ons pragtige 5 ster gradering en resensie. Dit was lekker om te lees dat julle die verblyf terdeë geniet het. Ons wil ook baie dankie sê dat jy 'n tydjie afgeknyp het om jul ervaring by die DeVosRus te deel, dit beteken ongelooflik baie vir ons! Ons sien uit na sommer nog baie besprekings! Dankie dat julle DeVosRus gekies het vir verblyf!

Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Comfortable. Friendly reception, beautifully appointed room, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Deon, thank you so much for our 5-star rating and lovely words in the review. This rating and review mean such a lot to us all at DeVosRus! We also want to thank you for sharing your experience at DeVosRus! It was heartwarming to read that you find the room beautifully appointed and comfortable. We look forward to many more bookings!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Anell, baie dankie vir ons 5 ster gradering. Dit beteken ongelooflik baie vir ons almal hier by DeVosRus. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te akkommodeer. Ons wil ook baie dankie sê dat julle 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by ons te deel en is verheug om te sien dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7425d3c316aa2de524511d8f2e30676812ed3170acd59398342f500d2083848c2f5a3a79481fbe56ff4733c9dfb33bd51feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.687808553467 23.044001475009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang