Deze Plaats

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke.

Dié verblyf beskik oor 'n tweeslaapkamereenheid met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die hoofgebou het 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n boma en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Deze Plaats is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n toevlugsoord en batterye wil herlaai, weg vanaf die alledaagse gewoel.

Slaapplek

'n Bespreking by Deze Plaats sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Deze Plaats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za