LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Deze Plaats | LekkeSlaap
+9

Deze Plaats

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Deze Plaats
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Enkelreisiger

The perfect little beach house, beautifully styled, recapturing the nostalgia of a more simple, romantic past.

Great attention to detail and much appreciated forethought for comfort of guests. A little bit of heaven.

Jonker V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonker V
Gesin met klein kinders

Rustig en vol van vrede.

Dit was vir seker presies wat ons nodig gehad het, nadat ons ’n besige tyd aan die begin van die jaar gehad het. Besonders rustig en stil. Die buite-stort is ’n moet om te gebruik. Ons gaan definitief weer gaan!

Freude B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B
Saam met vriende

Quaint vintage cottage/reis terug in tyd

Outydse kothuisie Deze Plaats se ligging is fantasties, klipgooi van beide die rivier en die pragtige strand. Beddens en beddegoed was goeie kwaliteit; waaiers, handdoeke, koffie, melk, beskuit en speserye was ook voorsien, baie dankie! Die rustigheid van die omgewing vang mens gou; die stoepkuiers by lekker groot tafel, braai en natuurlik die buitestort met heerlike warm water was 'n groot bonus. Daar is lekker groot yskas in die kombuisie maar sou graag bietjie meer moderne potte/panne/toebehore wou gehad het in die kombuis, dit kom voor of dit wel in die pyplyn is. Baie dankie vir heerlike kuier!

Judi B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judi B

Quaint cottage that takes one back in time. So enjoyed it! Close to the beach and lagoon which is great!

We had a wonderful stay at Deze Plaats and will definitely be back! Thank you to Elizabeth for being a wonderful host and for spoiling us with home made rusks, farm milk and so on. We will definitely recommend it to friends. It was a great family break for us!

Julia R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik knus, kalmerend op die gees en rustig.

Ons 3 dae daar het soos 'n weeklange vakansie gevoel. 'n Baie rustige atmosfeer is geskep met die wit dekor. Lekkerste was natuurlik die buite- stort!

Deze Plaats's terugvoer

Julia en Gade was lieflike gaste wat die huisie baie netjes agtergelaat het.
Hulle was moeiteloos om mee te kommunikeer en is weer enige tyd welkom by Deze Plaats.
Hoop ek sien hulle weer!

Deze Plaats
Patricia V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars lig en skoon see.

Lekker skoon see met min mense.

Anette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B
Saam met vriende

Fantasties, het heerlik ontspan en het elke oomblik geniet.

Die fasiliteit was baie netjies en skoon, goed ingerig, gerieflik, veilig, beskut, loopafstand van die strand en eienaar was baie professioneel. Eienaar het gereeld met ons kommunikeer en navraag gedoen of ons enige iets benodig. Sal 'n kuier by Deze Plaats enige tyd aanbeveel.

Hennie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Fantasmagories naby see naby rivier en geen TV. 'n Definitief weer.

Wat 'n juweel van 'n huisie, alles wat nodig is en nog meer, het die laataandstort buite baie geniet. Beveel aan vir enige iemand vir 'n waarde-vir-geld-wegbreek. Elizabeth was baie hulpvaardig.

Mike & Jenni M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike & Jenni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Ons het ons verblyf baie geniet, alles het aan ons verwagting voldoen, maar die uitsonderlike kwaliteit van die beddegoed en handdoeke is opreg waardeer; dit is 'n lieflike klein kothuis wat so goed geleë is vir die rivier, die see en die winkel. Dit is duidelik dat die eienaar die eiendom benut het en ons het heerlik gekuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location.

We really enjoyed our stay, everything matched our expectation but the exceptional quality of the bed linen and towels were really appreciated, this is a lovely little cottage is so well positioned for the river, sea and shop. Clearly the owner has made the most of the property and we had a wonderful time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Celest P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

'n Pragtige juweel in die mooie Boknes.

Deze Plaats is 'n pragtige houthuisie in die mooie Boknes. Die huisie is toegerus, met alles wat benodig word om 'n heerlike, ontspanne vakansie te hou. Dit is netjies en gerieflik. Boknes se strande is skoon en veilig. Ek kan Deze Plaats met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Deze Plaats's terugvoer

Celest,
Baie dankie vir die resensie, ek is so bly julle het die huisie en Boknes geniet. Ek hoop regtig ons sien julle weer al woon julle so ver hiervandaan. Celest en familie julle was wonderlike gaste. Ek kan julle net met vrymoedigheid aanbeveel.
Vriendelike groete,
Deze Plaats

Deze Plaats
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan Boknesstrand 27, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEcSbXwFQ0skzV5f6akTYTeYJn9Kh1fZBZ2x8X2Qb13jTtIvuaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 27 Second Avenue Boknesstrand Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.72676742184 26.584116334153
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!