LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diamantvallei Landgoed | LekkeSlaap
+17

Diamantvallei Landgoed

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Diamantvallei Landgoed is op 'n kleinhoewe teen die hange van die 'n hoogveldvallei langs die N4 tussen Pretoria en Bronkhorstspruit.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Sommige van die kamers het en suite-badkamers. Daar is ook 'n selfsorg-kothuis beskikbaar.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n trouvenue, konferensiesentrum, staproetes en 'n swembad in.

Dit is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Cullinan. Diamantvallei Landgoed is veral bekend vir die jaarlikse KragDag Ekspo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Diamantvallei Landgoed
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Diamantvallei Landgoed het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJ0ZmCN6Ymnht760vxEiFUWReW3Gp0crGZKryKDX2wnKMZlgEf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.816213549668 28.526810655941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!