Beskrywing
Hierdie chalets is gerieflik gemeubileer om 3 te slaap en spog met 'n uitsig oor die dam en bosveld. Elke eenheid is toegerus met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n driekwartbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke eenheid se badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Alle chalets sluit yskassies asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n gasbraaier, eetgerei en breekware asook 'n Weber-braai word tussen die chalets gedeel en die eenhede word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke en vuurmaakhout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie chalets bied 'n uitsig oor die dam, en het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Elke chalet het 'n yskassie, maar gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, gasbraai, eetgerei, breekware en 'n Weber-braai toegerus is. Die chalets word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke en vuurmaakhout saambring.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Diamant, Off the R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang