LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diamond Divers Accommodation | LekkeSlaap
+30

Diamond Divers Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Diamond Divers Accommodation bied selfsorgverblyf in Doringbaai, 'n klein, prentjiemooi vissersdorpie aan die Weskus, net 2 ure se ry van Kaapstad af.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Die Ateljeewoonstel en Dejablu Kothuis.

Die Ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-stofie en 'n oond, 'n kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n TV en 'n patio voor en agter. Braaigeriewe word voorsien.

Dejablu Kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, stoof, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Diamond Divers Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diamond Divers Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnOLRYaiSyAUWGoNZ2PnXLwwAHuN8JYCiQqXt3uXuHb1FkbfnbJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 270 Main Street Doringbaai 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -31.816061818352 18.237461914761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!