Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DIAZ 15 House on the Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 15, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diaz 15 is geleë op die hooftstrand, en bied aan gaste die beste verblyf in Jeffreysbaai. Die ivoor-strande, sprankelende water en gematigde klimaat maak Jeffreysbaai die speelplek van die sonsoekers.

Hierdie huis is gesetel in 'n weelderige tuin, die suites en die dakwoning is smaakvol versier met balkonne en patios vanwaar daar na dolfyne en walvisse gekyk kan word. Al die suites het lugversorging en al die moderne geriewe soos WiFi, 'n platskerm-TV, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Randvloei swembad kyk uit oor die wye strand. Gaste het ook toegang tot 'n parkeerarea met 'n afstandbeheerde hek en daar is 'n paadjie wat lei na die strand. Heerlike ontbyte word privaat bedien in die gemak van jou eie suite.

Maak gebruik van die eindelose somers en die kusdorp se rustigheid, hier kan jy lekker swem, skulpe versamel, gholf speel, sandplankry, see-kajak ry of langs die pragtige strande stap. Ontdek Jeffriesbaai met sy interessante versameling van klein restaurante, die skulpiemuseum en ander winkels wat die diversiteit van plaaslike talent uitlig.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir DIAZ 15 House on the Bay
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Coenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • Diaz-weg 15, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink DIAZ 15 House on the Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 15, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a14284d87fa0592b41c1d6c0dd5b0270545e7ad1b56c44f54a3f114e6de43fce832a025915b89c623877be18b5fde50fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.049637076756 24.925210475922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem