Diaz Beach Mosselbay
18 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swarttobiestraat 5, Twee-Kuilen, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin.
Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed en die ander kamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Daar is 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n gerieflike sitkamer-area met DStv. Besoekers kan lekker kuier langs die braaiplek buite. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike swembad. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Diaz Beach Mosselbay sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 18 resensies vir Diaz Beach Mosselbay
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Swarttobiestraat 5, Twee-Kuilen, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach Mosselbay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swarttobiestraat 5, Twee-Kuilen, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom