LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Didiloni Lodge | LekkeSlaap
+19

Didiloni Lodge

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Loftus Versveld, Wanderers en Centurion,

Didiloni Lodge bied verblyf vir tot 30 gaste in verskeie verblyfstipes, van gerieflike en netjiese rugsakreisigerslosies tot die beste wittebroodsuite. Akkommodasie is beskikbaar in enkelbed-, twee enkelbed- en dubbelbed-kombinasies. Elkeen van die Afrika-styl grasdak-chalets is gemaklik ingerig, individueel versier, bied uitstekende geriewe en afwerkings en is in luisterryke tuine met veilige parkeerplek van die straat geleë.

Didiloni Lodge kan konferensies vir tot 24 mense op die perseel akkommodeer en voorsien uitstekende swem- en braaigeriewe. Boonop is daar 'n goed toegeruste gimnasium net 5 minute van hier af (op eie onkoste).

Die lodge is binne maklike bereik van al die hoof-snelweë, die sakekern, asook sport-, kultuur- en vermaaksplekke, Dit is dié plek om te wees vir sakereise, vakansie, ontspanning, vertonings of sommer 'n kombinasie van die bogenoemde!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Didiloni Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
  • Gaste dink Didiloni Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViOGIwMjU3LWIwZjAtNDYxMS04NjZiLWRkZGZlMzk0OGZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 16 Majuba Avenue Quellerina 1716 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.154436421624 27.932975292206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!