LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Didingwe River Lodge | LekkeSlaap
+85

Didingwe River Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Moreson Plaas, Thorncliffe, Steelpoort, 1133, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Didingwe River Lodge is 'n pragtige wild-lodge met inheemse woud- en bosveld-landskappe wat jou sal bekoor. Dit skuil in 'n bergvallei aan die oewer van die Groot Dwarsrivier.

Verblyf is beskikbaar in luukse en suite-slaapkamers en ruim selfsorg-eenhede. Die aparte boskamp is perfek vir 'n naweekwegbreek met slaapplek vir tot 16 gaste. Daar is 8 kamers om die lapa gerangskik en daar is ' n kombuis en boma sodat groepe lekker saam kan kuier.

Dié instansie het ook konferensiegeriewe met plek vir tot 45 gaste en bedien middagete en tee op die dek sodat almal lekker kan ontspan tussen sessies. Die restaurant het plek vir tot 120 gaste en funksies kan hier gehou word. Gaste kan kies tussen 'n 3-gang maaltyd, uitpakborde asook braaie.

Didingwe se kroeg bedien lekker verfrissende drankies en gaste kan hulle middagete op die dek met 'n uitsig oor die rivier geniet. Hierdie dek is ook perfek vir troues en die natuurlike bosveld sal sorg vir onvergeetlike foto's

Didingwe River Lodge spog met 'n verskeidenheid inheemse bome en baie voëlspesies, 'n bederf vir voëlkykers. Gaste mag op die plaas gaan stap. Dis veilig omdat daar nie roofdiere het nie. Die lodge bied ook wildritte waartydens gaste bokke, sebras, blesbokke, blouwildebeeste, koedoes, waterbokke, volstruise en tierboskatte kan gewaar om maar net 'n paar te noem!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 7 resensies vir Didingwe River Lodge
Netheid
2.9/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Moreson Plaas, Thorncliffe, Steelpoort, 1133, Limpopo
  • Gaste dink Didingwe River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Platorand Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Moreson Plaas, Thorncliffe, Steelpoort, 1133, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODdmODMwLWU3YWItNGE5Yy1iYTIyLWM2YzdjNGY4NGFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290  per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 Farm Moreson Thorncliffe 1133 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -24.976807023112 30.144736915827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!