LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Gastehuis in Pretoria

Die Akker Guest House

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Akker Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Donkerhoek, net buite Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek, of gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Gaste het 'n keuse tussen 5 pragtig ingerigte slaapkamers, almal met hul eie privaat en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n plafonwaaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Dié gastehuis is ideaal vir troues en geleenthede en spog met 2 troukapelle, een binne en een buite en 'n welige tuin omring deur bome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 28 km buite Pretoria se sakekern, met geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Die gewilde Silver Lakes Gholflandgoed is ongeveer 11 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cecilia O
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Dit was 'n lekker plekkie - nie ver van die venue van die troue nie en net 'n halfuur as mens gou iets moet kry in die stad.
Aug 2026
Calvin Lee H
Saam met lewensmaat
5.0
Atmosphere was very relaxing and quiet. Very cozy stay, definitely recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Luchandri K
Saam met lewensmaat
5.0
8 jaar huweliksherdenking, 2018, 27 April. Baie lekker gebly en gebraai. "Trip back in memory lane" saam manlief.
Apr 2026
Sonja V
Saam met vriende
5.0
Very pleasant. Very nice, clean and a nice and safe environment. Friendly and helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Sheldon L
5.0
Value for money, perfect for overnight stays. Perfect accommodation for an overnight stay for weddings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Die Akker Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 138 Mooiplaats, Donkerhoek, Pretoria, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9276a3503eea249afa460a1394808153aa96ea70d10ba1248e71dfeebcfad2cf35caaea8b2e1686f8c6742607fe853228bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plot 138 Mooiplaats Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 09:00 -25.782213196235 28.430535793304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang