Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker

Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tuinwoonstel is oopplan en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n skeiding tussen die kamers wat privaatheid verseker. Die badkamer het 'n stort en wasbak. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, dubbeldeuryskas, elektriese braaipan, potte, panne, 'n broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV en braaigeriewe met 'n Weber-braai. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is 2 minute se stap vanaf die strandmeer en rivier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Moenie die vuur sonder toesig los nie en sit asb. die braai se deksel op wanneer jy klaar is om vonke te voorkom.
Let asb. dat Gouritsmond septiese tenke gebruik. Babadoeke ens. moet dus nie weggespoel word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sinker
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sinker het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitkamer met 'n TV en 'n privaat dek met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Moenie die vuur sonder toesig los nie en sit asb. die braai se deksel op wanneer jy klaar is om vonke te voorkom.
Let asb. dat Gouritsmond septiese tenke gebruik. Babadoeke ens. moet dus nie weggespoel word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 66, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA393cb9c4a35e531df1cae384e30481bec064335626643710a58d3bb901f6f7107f79d3c9ee17b21a29d84f8daf8af76dc64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 66 Rivier Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344055 21.87748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem