LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Anneks Inn bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Middelburg, Oos-Kaap. Hier ervaar gaste outentieke Karoo-gasvryheid.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe kan voorsien word en daar is 'n tafel met stoele in die welige tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Alhoewel die eenheid op die eienaar se perseel is sal gaste volkome privaatheid geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Veronica V
5.0
Baie spesiaal en besonders. Die gasvrou het soveel moeite gedoen en ek het regtig spesiaal gevoel. Dit was aangenaam om na 'n dag op die pad daar te k...
Sien meer
Aug 2026
Stefanus Johannes S
5.0
Heerlik, rustig en ontspannend. Baie gerieflik, netjies, skoon en veilig. Gasheer vreeslik vriendelik en behulpsaam.
Jul 2026
Helen V
5.0
See above comments. Very comfortable. Charming hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Cobus D
5.0
Bie netjies, skoon en veilig. Baie netjiese en skoon verblyf. Ess het uit haar pad gegaan om dit gerieflik en aangenaam te maak. Ek kan hierdie verbly...
Sien meer
Nov 2025
Hester V
5.0
Gerieflik en veilig. Dit was absoluut heerlik gewees om by Die Anneks te bly. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sofia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Anneks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Kamp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3217c1ac1b43fc46e844c0823f2304140d2355d52be8202844e053b11ce26687bd7fac7cabad1021f17f5d380230b2dba5ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Kamp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.489356373114 25.006202333533
Soek in 'n groter streek