LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Ark | LekkeSlaap
+25

Die Ark

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af.

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe en maak deel uit van die sitkamer. WiFi is beskikbaar, maar let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en die sitkamer is privaat. Rook is in die eenheid verbode.

Daar is 'n tuin met 'n gedeeltelike see-uitsig en daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Ark sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Die Ark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKPcD40eo6JMnsRKrXwl8xQjnhp8B7fLrZ0M8JSY7o1dMdEN2M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!