LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Ark | LekkeSlaap
+25

Die Ark

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Die Ark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Die verblyf was wonderlik, asook einaars was gasvry en het ons baie vriendelik ontvang.

Ons sal enige tyd weer Die Ark bespreek sou ons weer verblyf benodig. Dit was gerieflik naby aan die strand en ook 'n baie mooi omgewing.

Rozanne T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Die 5 dae wat ons by Die Ark was, was beslis, sonder enige twyfel, die lekkerste deel van ons vakansie. Die eienaars is ware hartsmense en voel soos jare lange vriende. Ons het baie lekker gekuier en goed gerus!

Leon H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig, luuks, heerlike braaihoekie.

Leonie & Des beloof om te werk aan plan om opwasgerief binnenshuis te kry. Ek sal nie graag in die winter en reën wil buite gaan skottelgoed was nie. Andersins was dit regtig 'n lekker kuierplekkie met vriendelikke gemaklikke huiseienaars kontak. Een van die min verblyf wat 'n laken onder die duvet oortrek! Dit irriteer my as daar nie een is nie, so ek reis met my eie laken rond.

Die Ark's terugvoer

Leon & Dalene, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek kan nou bevestig dat die wasgerief in die woonstel die afgerlope Vrydag voltooi is. Ek het reeds gewag om te antwoord op julle resensie aangesien die wasgerief op die te doenlys was.
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Die Ark
Rinalda D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie gasvry en lieflike mense - heerlik gebly!

Die Ark's terugvoer

Rinalda, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en elke dag te hoor waar julle was en wat julle gedoen en ervaar het. Dit was net 'n plesier om te help, jy sou dieselfde vir my gedoen het. Ek hoop dit was nie die laaste sien nie en ons gaan weer in die toekoms mekaar sien. Liefde-groete

Die Ark
Erick K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Gesin met klein kinders

Lieflike kuier!

Leonie en Des is wonderlik. Die Ark beskik oor als wat mens nodig het. Pragtige plek, goeie ligging. Baie dankie vir 'n baie lekker 4 dae! Ek beveel beslis Die Ark ten sterkste aan.

Die Ark's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Erick, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en dit sal net 'n plesier wees om julle weer hier te huisves. Vriendelike, opregte hartsmense wat die lewe geniet en waardeer. Mag julle 'n wonderlike 2021 beleef vol liefde, vreugde, vrede en baie genade.

Die Ark
Babs H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, skoon, netjiese verblyf.

Des en Leonie is baie oulike mense. Dankie dat my worshondjie kon saamkuier. En dankie vir die bolaken! Deesdae skaars in gasteplekke! Sal die plekkie sterk aanbeveel en self ook weer daar gaan bly! Baie dankie!

Die Ark's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer. Julle is self baie aangename mense en dit was net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Wens daar was meer tyd om lekker te gesels. Geseënde Fees- en Kerstyd vir julle!
Vriendelike groete
Des en Leonie

Die Ark
Mardené D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardené D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvryheid, geld werd.

Baie stil en rustig omgewing. Baie lekker onder die boom gekuier. Sentral geleë tussen George en Mosselbaai. Vreeslike goeie gasvryheid.

Die Ark's terugvoer

Goeie môre Mardenè
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Baie bly as julle lekker gerus en gekuier het.
Julle is maklike mense en is enige tyd welkom om weer te kom.
Geseënde naweek vir julle!
Leonie

Die Ark
Yolani J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gasvrou wat uit haar pad sal gaan om jou welkom te laat voel.

Sien sterre.

Ilva R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilva R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige eenheid met vriendelike gasheer en dame

Baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid is puik en die omgewing voel soos die oerwoud met pragtige plante en bome. Sal beslis aanbeveel

Die Ark's terugvoer

Ilva, baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle hier te ontvang en tuis te laat voel.
Baie voorspoed vir julle en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Leonie

Die Ark
Thys L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie! Wonderlike ontvangs en vriendelikheid wat jou sommer dadelik laat tuis voel.

Baie mooi stil plekkie, alles skoon en goed toegerus en baie gerieflike bed, vir ons is dit belangrik en natuurlik 'n fantastiese beskutte braaiplekkie vir 'n lekker kuier. Sal vir seker teruggaan. Baie dankie, plekkies soos die maak 'n vakansie die moeite werd.

Die Ark's terugvoer

Baie dankie Thys en Carolina vir die pragtige resensie. Dit was 'n wonderlike voorreg om julle hier te kon ontvang en huisves.
Julle is enige tyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is 'n riem onder die hart. Julle is aangename mense met warm harte en net 'n plesier om as gaste te hê. Vriendelike groete.

Die Ark
Elsa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik het so lekker gebly en als was fantasties.

Sal plek regtig aanbeveel vir vriende. Sal weer daar kuier. Baie lekker plek en netjies. Goeie mense.

Die Ark's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is meer as welkom om weer hier tuis te gaan.

Die Ark
Belia J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n rustige plekkie.

Die gasvryheid was awesome, Baie rustige plekkie, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan kuier. Beveel dit beslis aan.

Die Ark's terugvoer

Belia, baie dankie vir die vleiende resensie!
Dit word opreg waardeer.
Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en ons sal julle graag weer hier wil ontvang.

Die Ark
Alwyn M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn M
Gesin met klein kinders

Goeie, bekostigbare verblyf.

Waarskynlik die beste gasvryheid wat ons al ooit teëgekom het. Sal Die Ark definitief aanbeveel.

Die Ark's terugvoer

Alwyn, baie dankie vir jou wonderlike resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê en julle is welkom om weer te kom.

Die Ark
Charlene L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Leoni en haar man het soveel gasvryheid, ons het so lekker daar gebly en dis so rustig en veilig daar.

Die Ark's terugvoer

Charlene, dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die politiewe resensie, dit word opreg waardeer.

Dit was 'n voorreg en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Leonie

Die Ark
Colin M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with ample space. Secure parking. Convenient location.

The hosts were friendly and helpful and the space was comfortable with a separate entrance. It is located ideally to explore the surrounding towns nearby. Very clean and spacious.

Die Ark's terugvoer

Hi Linda
It was a pleasure to have you here and thank you so much for your kind review. We really do appreciate it. You are really welcome to come and stay with us again.

Warm regards

Die Ark
Kevin L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en lekker plek om te bly.

Lekker skoon en stil plek om te rus.

Die Ark's terugvoer

Baie dankie vir die vleiende terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, julle is die ideale gaste. Julle is meer as welkom om weer hier te kom oorbly.

Die Ark
John R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Enkelreisiger

Baie stil en rustig.

Leonie en haar man is baie gawe persone.

Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKPcD40eo6JMnsRKrXwl8xQjnhp8B7fLrZ0M8JSY7o1dMdEN2M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!