Die Badhuis
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jannie Storm-straat 3, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Badhuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle villa stapafstand van die strand af in Gordonsbaai. Die villa is opgeknap met 'n mengsel van Suid-Afrikaanse erfenis en internasionale elegansie.
Dié villa het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en pragtige gordyne wat privaatheid bied. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof, oond, yskas en wasgoedgeriewe.
Die leefarea het 'n skuifdeur wat na buite lei en 'n heerlike kuierarea langs die swembad skep. Daar is ook 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die terras. Die villa het 2 TV's met DStv en WiFi. Parkeerplek is naby die voordeur beskikbaar.
Let asb. dat die eiendom instaan-krag het wat die ligte, 'n laaier, die TV en WiFi sal laat aanhou loop, al is die krag af of al is daar beurtkrag.
Jy kan lekker op die sandstrande gaan wandel en in die see swem wat sowat 100 m van die villa af is.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Badhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- Jannie Storm-straat 3, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Badhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jannie Storm-straat 3, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom