Die Berghuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Berghuis is tussen Swartruggens en Groot Marico in die Noord-Wes en bied verblyf wat onafhanklik van die kragnetwerk is vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié eenheid is tussen die berge met pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Die huis bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die water word deur 'n houtvuur verhit en die eenheid maak gebruik van sonkrag vir ligte. Die eenheid het lopende water en 'n gasyskas-vrieskas.

Die kombuis is met 'n gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en daar is 'n kaggel.

Die huis is op 'n 160 ha-beesplaas en wild kan gesien word. Gaste is welkom om die plaas te verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Berghuis sluit in:

3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Berghuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za