Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghuis @ Vadersberg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Berghuis @ Vadersberg is 'n knus, afgeleë houthuisie in die hartjie van die Overberg, net 22 km van Napier af. Die huisie bied selfsorgverblyf en word deur die natuurskoon van die flora en fauna van die Elandsberge omring.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die privaat, boomryke landskap. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, etenstafel en knus kaggel vir koue winterdae in die woud. Vuurmaakhout word voorsien. Elektrisiteit word deur 'n sonkragstelsel voorsien. Warm water word deur 'n donkie voorsien en gaste moet dit self aansteek, wanneer warm water benodig word.

Die nabygeleë dam is ideaal indien gaste op 'n warm somersdag wil afkoel nadat hulle een van die talle roetes op die plaas te voet of fiets verken het. Die groot verskeidenheid voëls sal entoesiastiese voëlkykers vir ure besig kan hou. Gedurende die winter is daar verskeie soorte sampioene wat onder die dennebome kopuitsteek, waarvan baie eetbaar is.

Gaste word aangemoedig om hul skoene uit te skop en in hierdie rustige en afgesonderde omgewing te ontspan, en die fantastiese kos en wyn, wat die omliggende restaurante en wynkelders bied, op die proef te stel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Berghuis @ Vadersberg sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Die Berghuis @ Vadersberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Berghuis @ Vadersberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5ababeaaad8da2ebab4f5ffc249ba6656006966d6ce13db18e0aef2e27a39652366cb27f7e8927dc9452aadf012eb9a899d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Vadersberg Sandy's Glen Pad 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.45189226583 19.745139474869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem