+52
Gastehuis in Calvinia

Die Blou Nartjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 296 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Albertus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangename rusplek. Goeie oornag plek met uitstekende restaurant op die perseel. Sal egter 'n mat in die slaapkamer verkies bo koue teëls. Ook kort die badkamer reëlings vir handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besonders lekker. Ons stop al jare by die Blou Naartje. Altyd skoon, die verblyf word onderhou en die kos is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Oornag plek met 'n restaurant. 'n Baie gemaklike oorslaap plek asook baie goeie restaurant tussen die Kaap en Kgalagadi. Baie gawe en vriendelike personeel en eienaar wat gemaklik met jou skakel. Die perseel is een straat van die hoofweg deur Calvinia, maar baie stil. Veilige parkering op die perseel. Elke kamer het 'n afsonderlike parkeerplek. Die dienste in die kamer is presies wat nodig is vir 'n oorslaap - stort, toilet, wasbak en ketel en klein yskas. Baie groot bed. TV en lugversorging. WiFi tot in die kamer. Die restaurant bedien goeie aandetes asook 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Net lekker. Altyd lekker, ons 4de keer by BN, elke jaar positiewe veranderinge, lieflike restaurant met Anthony as staatmaker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Soos bo. Lekker gebly! Lekker verkenningstocht van omgewing. Lekker eet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Puik fankie. Baie lekker en veilig. Die kos was voortreflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herbert Robin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Hantam gasvryheid in Calvinia. Baie lekker gebly en kan Blou Nartjie aanbeveel. Die restaurant is 'n juweel met lekker spyskaartopsies en keuse van wyne. Beslis 'n besoek die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2026

Die restaurant kry 10 uit 10 vir hul kliëntediens en kos. Ons het baie lekker geëet en gebly. Wat egter bietjie pla, is die onnetheid van die erf. Daar lê 'n ou bad, staal en plate op die werf. Dit lyk soos 'n skrootwerf. Die gras agter die kamers kort ook aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beste ooit. Dit was ons tweede keer by julle en nog steeds puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Vriendelike diens met heerlike plattelandse gevoel. Skoon, netjies en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTHA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 296

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OTRiYTFiLTc2ODgtNDg5Yi04MTI2LWI1YTJjYWRmNDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 296 5 1 5 35 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47553 19.775092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang