Die Blou Skulpie

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Die Blou Skulpie is 'n oopplanwoonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits winkels, kroeë en restaurante.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n platskerm-TV met Netflix teen die muur. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n balkon en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kelderparkeerplek beskikbaar en toegang word met 'n afstandbeheer verkry.

Die omgewing spog met doendinge soos, fietsry, visvang, voetslaan, snorkel, seilplankry en duik. Danabaai is 'n buitewyk van Mosselbaai en het 'n hele rits strande en vertonings.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Blou Skulpie sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Blou Skulpie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R420 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za