Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2025 tot 31 Dec 2025 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2025 tot 31 Dec 2025 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Twee troeteldiere is ook welkom indien vooraf gereël, en gaste word vriendelik versoek om hul eie beddens vir hul harige vriende saam te bring.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 50 m grondpad na die eiendom lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die padtoestande, aangesien dit onderhewig is aan verandering.
'n Sak hout word vir die Jacuzzi voorsien; gaste is egter verantwoordelik om hul eie hout te verskaf sodra dit gebruik is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang